Heimne Newborn

Die dag toe Suzette & Roddie Meiring vir my laat weet het hulle is swanger was ek so verskriklik opgewonde en kon die trane of die vreeslike groot smile op my gesig wegsteek nie.  Ek het geweet in my hart en siel hulle gaan wonderlike ouers wees. Dit was vir my n verskriklike voorreg om […]

Read more
Amor & Francois Matrick Farewell

Nog n baie lekker Matriek Afskeid. Dis altyd so lekker om te sien hoe almal “opdress” vir hierdie spesiale okasie.  Ons het lekker fun gehad by Seeplaas vir hierdie vriende paartjie se fotos. Hop julle het die aand vreeslik geniet! Mosselbaai Hoerskool Punt.

Read more
Illona & Stephan Matric Farewell

When I went to Ilona’s house, my breath was literally blown away! She looked absolutely gorgeous! And I had so much fun taking a few photos of her and Charlie, her cute doggy 🙂 Ilona’s date for the evening, Stephan was just as handsome and they made a beautiful couple, all dressed up and ready […]

Read more
Keith Newborn

Kleine baba Keith was n volle 3 daggies oud. Rina & Kenneth het direk van die hospitaal af gekom vir kleine Keith se fotos. Dit was n plesier om hom te kon afneem 🙂

Read more
error: Content is protected !!