Nog n baie lekker Matriek Afskeid. Dis altyd so lekker om te sien hoe almal “opdress” vir hierdie spesiale okasie.  Ons het lekker fun gehad by Seeplaas vir hierdie vriende paartjie se fotos. Hop julle het die aand vreeslik geniet!
Mosselbaai Hoerskool Punt.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!