Om te trou is sover meer as net lekker soen en ringe. Dis n belofte om vir altyd saam te wees, deur alles wat kan gebeur. Om n vriendskap te he waar jy tot laat in die nag net lekker kan gesels. Wanneer jy vir jou ander helfte in die oe kyk en weet dis […]








