Soveel liefde en heetelmal te veel cuteness! Dit was so lekker om die van der Merwes weer te kon afneem en die keer met nog n lyfie by. Die son was so mooi in die berge, maar ai die windjie was maar koud en ons moes vinnig spring voor die mis oorgetrek het. Maar hoe […]
