Sion Newborn

Sion was een van die rustigste babas wat ek nog ooit afgeneem het, dit was n absolute plesier om hierdie pragtige geseënde gesin af te neem. Daar was lank gewag vir klein Sion se koms, maar glo en die Here sal voorsien. Mag julle tonne happy moments saam met Sion he. 😍❤

Read more
Suhné & George Maternity

Wow wow wow, I’m absolutely in love with this session! How beautiful was this mommy to be?! I had a wonderful time with Suhne and George at Wildernis this past Tuesday. When we got there we were almost discouraged by the high tide, but it gave us enough time to get exactly what we needed. […]

Read more
Heimne Newborn

Die dag toe Suzette & Roddie Meiring vir my laat weet het hulle is swanger was ek so verskriklik opgewonde en kon die trane of die vreeslike groot smile op my gesig wegsteek nie.  Ek het geweet in my hart en siel hulle gaan wonderlike ouers wees. Dit was vir my n verskriklike voorreg om […]

Read more
Amor & Francois Matrick Farewell

Nog n baie lekker Matriek Afskeid. Dis altyd so lekker om te sien hoe almal “opdress” vir hierdie spesiale okasie.  Ons het lekker fun gehad by Seeplaas vir hierdie vriende paartjie se fotos. Hop julle het die aand vreeslik geniet! Mosselbaai Hoerskool Punt.

Read more
Illona & Stephan Matric Farewell

When I went to Ilona’s house, my breath was literally blown away! She looked absolutely gorgeous! And I had so much fun taking a few photos of her and Charlie, her cute doggy 🙂 Ilona’s date for the evening, Stephan was just as handsome and they made a beautiful couple, all dressed up and ready […]

Read more
error: Content is protected !!