Warrick Cakesmash

Wat a lekker smash! Warrick was n superstar en het so lekker saam gespeel en sy koek behoorlik gesmash! Hy was mal oor sy bubbel bat en het lekker gespat en bubles gevang 😉 Geluk met jou 1ste verjaarsdag seun! Mag daar nog baie smashing lekker daggies wees <3

Read more
error: Content is protected !!