Ilana Maternity

Wat n groot voorreg om vir Ilana Van Heerden te kon afneem. Sy was my oudste seuntjie se liewe juffrou verlede jaar en vier die nuwe lewe van lente saam met haar nuwe pienkvoet wat een van die dae vir ons gaan kom hallo sê <3 Dankie aan al die volgende wat gehelp het om […]

Read more
error: Content is protected !!