Die dag toe Suzette & Roddie Meiring vir my laat weet het hulle is swanger was ek so verskriklik opgewonde en kon die trane of die vreeslike groot smile op my gesig wegsteek nie. Ek het geweet in my hart en siel hulle gaan wonderlike ouers wees. Dit was vir my n verskriklike voorreg om […]








