Soveel liefde en heetelmal te veel cuteness! Dit was so lekker om die van der Merwes weer te kon afneem en die keer met nog n lyfie by. Die son was so mooi in die berge, maar ai die windjie was maar koud en ons moes vinnig spring voor die mis oorgetrek het. Maar hoe kan mens(veral ek) stop om sulke mooi glimlaggies af te neem?

























error: Content is protected !!