Nog n paar gereelde gesiggies, hierdie keer lekker op Bayview se Strand. Ek love dit as dit laag water is by Bayview. Die view is net amazing en dan die kroontjie om alles te kroon, so n lekker familie om af te neem!
























error: Content is protected !!