
Dis altyd lekker om weer ou kliente te sien. ek het dit vreeslik saam met die Ras familie geniet.
Dis altyd funny om te sien hoe die kleintjies jou eers so uitkyk en jy kan duidelik op hulle gesig sien “wie is die funny tannie” 🤣 en dan hoe hulle later ontspan en dit geniet. Ek love dit om kinders af te neem. En om die 3 besig lyfies te kon afneem was omtrent n treat!

























