So lekker om weer die Grobbelaars te kan afneem, terwyl hulle vir oupa kom kuier het. Ons moes bietjie koes vir die reen wat later gaan kom, maar kon nogsteeds die bietjie son voor die reen geniet.