So lekker sessie saam met die familie op Glentana strand gehad! Cuteness overload verseker, die mannetjie wou net by die water gaan speel.
En wat n voorreg om saam met oupa en ouma nog so lekker te kan kuier!



































error: Content is protected !!