Kleine fyne tone en vingertjies, met ogies wat alles bekyk (al is hy nog so klein) van lekker slaap tot lekker kriewel en weer lekker slaap. So het ons dit geniet om hierdie kleine mooi lyfie in die studio af te neem.