Om te trou is sover meer as net lekker soen en ringe. Dis n belofte om vir altyd saam te wees, deur alles wat kan gebeur. Om n vriendskap te he waar jy tot laat in die nag net lekker kan gesels. Wanneer jy vir jou ander helfte in die oe kyk en weet dis dieselfde liefde in jou eie oe. ‘n liefde so waar en eg, dat almal wat dit sien amper jaloers is daarop.
Dit was my gedagtes toe ek vir Elna en Herman afgeneem het met hul troue. Mag hierdie liefde vir altyd in julle oe skyn.

Service Providers:
Venue: Outeniqua Game Farm
Hair: Neo Hair
Make-up: Amazing Transformations by Dienkie
Blomme & Koek: Pauline Blignaut
Dress: Pebbles Boutique











































error: Content is protected !!