Kleine lyfie met groot wakker ogies en reg vir die wereld saam met sy 2 ouer boeties. Dit was so lekker om die kleine lyfie in die studio te he. Mag die wereld een groot adventure wees wat vir jou wag.