Wilson Family – Session 02

Here is the follow-up session we did for the Wilson family and Grandma Gerda. The wind was blowing the hair in all directions but we had the most beautiful light. I had so much fun with these two adorable little kiddies.  Enjoy Grade R in 2019 little Carah and Lewin 🙂 In this session we […]

Read more
Walters Family

Hierdie was my 2de familie sessie vir 24 Desember 2018. Dis regtig vir my lekker om almal wat saam vakansie hou te sien pret he op die strand en voor my lens Hoop julle het n baie lekker vakansie gehad.

Read more
Pheiffer Family

Wat n amazing December was dit nie! Hier is nog n baie oulike familie wat ek op 24 December 2018 afgeneem het. En wat n groot geseende familie is dit nie! Met 4 ginerasies! Ouma & Oupa grootjie met al hulle kinders, en kinders se kinders, Skat skat ryk! Mag dit n wonderlike vakansie wees […]

Read more
Le Roux Family

Wat n absolute voorreg is dit nie om jou baie speciale assistent, mede fotograaf en wonderlike vriendin se familie fotos te kan doen! Ek het dit so geniet om julle almal af te neem. Suzette Meiring, jy is geseen om so mooi familie te he 🙂

Read more
Truter Family

  Nog n lekker family photoshoot saam met hierdie oulike familie. Lekker smiley faces and giggle laggies. Hoop julle het julle vakansie geniet!  

Read more
Du Toit Family 60th Birthday

This is a very special family who is very close to my heart. I have met Frikkie Du Toit and Wilma Nel almost 10 years ago when I was still only doing Web Design. A long road of fun and happy times. On 22 December 2018, I had the wonderful privilege of taking photos of […]

Read more
Albertse Family

Rykdom kom in baie vorme en die Ouma en Oupa is werklik geseen daarin met hierdie pragtige familie! Dit was verskriklik lekker om hierdie woelige, sprankelende familie te kon afneem. Die kinders was tog te gretig om hulle “moves” vir ons te wys Met die fantastiese Outiniqua berge in die agtergrond, kinders wat giggles en […]

Read more
Brown Family

Suné en haar familie kom kuier al van 1990 af elke jaar by Glentana en dit was so speciaal vir my om nog n jaar wat hulle hier saam is te kan vasvang. Mag daar nog baie jare van lekker saam kuier wees 🙂

Read more
De Lange Family

Wat n voorreg was dit nie om hierdie oulike gesinnetjie af te neem. Ek was so dankbaar dat dit nie gereen het gedurende die sessie nie, dit het gesous nog tot voor Glentana se afdraai! Pragtige Lámoni wou net in die water speel en is sy nie pragtig met haar mooi lang hare nie?! Hoop […]

Read more
Rossouw Family

Wat n wonderlike tyd van die jaar is dit nie. Families kom bymekaar en geniet die Kersfees Seisoen saam. Die wind was glad nie lief vir ons daardie dag nie, maar ons het die beste daarvan gemaak en lekker rond baljaar. Geniet die res van julle vakansie

Read more
error: Content is protected !!