Sion was een van die rustigste babas wat ek nog ooit afgeneem het, dit was n absolute plesier om hierdie pragtige geseënde gesin af te neem.
Daar was lank gewag vir klein Sion se koms, maar glo en die Here sal voorsien. Mag julle tonne happy moments saam met Sion he. 😍

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!