Wat n groot voorreg om vir Ilana Van Heerden te kon afneem. Sy was my oudste seuntjie se liewe juffrou verlede jaar en vier die nuwe lewe van lente saam met haar nuwe pienkvoet wat een van die dae vir ons gaan kom hallo sê

Dankie aan al die volgende wat gehelp het om hierdie sessie spesiaal te maak:
Make-Up: MF Makeup Artistry (Maryke Fourie)
Rok: Wild Lily Photographic Dress Hire
Blommekrans: Suzette Meiring

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!