Wat a lekker smash!
Warrick was n superstar en het so lekker saam gespeel en sy koek behoorlik gesmash! Hy was mal oor sy bubbel bat en het lekker gespat en bubles gevang 😉
Geluk met jou 1ste verjaarsdag seun! Mag daar nog baie smashing lekker daggies wees <3

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Solve : *
30 − 17 =


error: Content is protected !!