Wat n amazing December was dit nie! Hier is nog n baie oulike familie wat ek op 24 December 2018 afgeneem het.
En wat n groot geseende familie is dit nie! Met 4 ginerasies! Ouma & Oupa grootjie met al hulle kinders, en kinders se kinders, Skat skat ryk! Mag dit n wonderlike vakansie wees πŸ˜‰

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!