Wat n absolute voorreg is dit nie om jou baie speciale assistent, mede fotograaf en wonderlike vriendin se familie fotos te kan doen!
Ek het dit so geniet om julle almal af te neem. Suzette Meiring, jy is geseen om so mooi familie te he 🙂

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!